NG Kerk Quellerina
NG Quellerina bedien 1300 lidmate aan die Wes-
Die ronde siersteen kerkgebou in Langelaan 81, Florida Glen is ’n duidelike landmerk
langs die N1-
“Ons leef liefde”: dis ons leuse en doelwit, nl. om God se liefde uit te leef in woord en daad.
Sondae 9:00 is daar 3 spesiale dienste
Die erediens vir volwassenes het ‘n warm atmosfeer en praktiese, verstaanbare preke. Ons benut multimedia en maak ruimte vir klassieke en kontemporêre musiek
Die Jeugdiens vir gr.4-
Die Kinderkerk laat 3 jariges tot gr.3 kerk regtig geniet.
Sondagaand 17:30 is ‘n jeugdiens, JAM, vir gr.7-
Ons maak ‘n verskil in ons omgewing deur verskeie hulp-
Meer inligting op ons webwerf www.quellerina.co.za