Kontak webmeester           © 2012 NGK Sinode Wes-Transvaal            Datum opgedateer: 21 Februarie 2012          

TUISBLAD. WIE IS ONS. SINODALE WERK. GEMEENTES. AMPTELIK. NUUS. HELPMEKAAR.

1 SINODALE BESTUURSKOMMISSIE


Die leierskap van die sinode setel in die Sinodale Bestuurskommissie (SBK) wat benewens die tradisionele agenda van die Sinodale Kommissie ook die visionêre, strategiese, administratiewe, en ekumeniese leiding neem. Die SBK word gevorm rondom ’n sentrale dagbestuur en funksioneer met dié dagbestuur plus verkose lede uit elke streek van die sinode vir bogemelde take.


Dagbestuur

Voorsitter: Vakant

Ondervoorsitter: Ds JNJ (Jaci) van Rensburg, Johannes Dreyer­straat 19, Potchefstroom 2531, tel 018 294 4905, faks 018 297 7402, e-pos jacie@telkomsa.net sel 072 326 4006,

Skriba: Ds NWJ (Nico) van Rensburg, Posbus 982, Randfontein 1760, tel 011 412 3441 (k), 011 412 3210 (h), faks 011 692 3893, sel 083 534 2341, e-pos volbring@mweb.co.za

Aktuarius: Ds DW (Danie) Krüger, E G Jansenstraaat 52 Kookrus, Meyerton, Posbus 481, Rothdene 1964, tel 016 363 0688, faks 086 578 1734, sel 079 667 1224, e-pos dwkruger@lantic.net

Addisionele lid: Ds N (Norma) Rossouw, Zeekoeifontein 29, Vanderbijlpark, Posbus 3715, Vanderbijlpark 1900, sel 083 458 8813, e-pos normar@lantic.net


Administratiewe Komitee

(Deel van die volle SBK)

Die Dagbestuur SBK plus:

Wesrandstreek: Vakant

Vaaldriehoekstreek: Ds G (Bok) Jansen van Rensburg (Arconpark), Posbus 44, Arconpark 1937, tel 016 428 2086, faks 016 428 3540, sel 083 236 7341, e-pos gjvr81@ngarcon.co.za

Potch-KOSH streek: Dr CC (Con) Maritz, Posbus 413, Hartbeesfontein 2600, tel 018 431 0120, sel 083 673 8591, e-pos maritzcon@hotmail.com


Visioenêre Komitee

(Deel van die volle SBK)

Die Dagbestuur SBK plus:

Potch-KOSH streek: Ds J (Johan) Orsmond, Posbus 3026, Freemanville 2573, tel 018 462 5335, sel 082 807 9587, e-pos johanorsmond@xsinet.co.za

Plattelandstreek: Ds Johan Rademeyer, Posbus 13, Sannieshof, 2760, tel 018 653 0005, sel 082 330 6720

Wesrandstreek: Dr TW (Theo) Marais, Liebenbergweg 11, Constantiakloof, Posbus 5008, Weltevredenpark 1715, e-pos theo@constantiakruin.co.za, tel 011 679 3655, sel 082 570 0769.

Vaaldriehoekstreek: Vakant

Nuwe Gemeente Ontwikkeling: Ds PN (Pieter-Nel) Klopper, Posbus 5423 Weltevredenpark 1715, tel 011 760 2669, faks 011 760 5827, sel 083 458 0390, e-pos pieter-nel@veranderdelewens.co.za


Streeksleierskap

(Deel van volle SBK)

Plattelandstreek: Ds JvW (Japie) du Plessis, Posbus 161, Delareyville 2770, tel/faks 053 948 1206, sel 084 505 5744; dr NJG (Nico) van der Westhuizen, Posbus 617, Delareyville 2770, tel 053 948 0146, e-pos njgvd@lantic.net

Wesrandstreek: Ds GS (Gert) Cordier, Posbus 6017, Greenhills 1767, tel 011 412 3907, sel 083 555 6426, e-pos gert@randfontein.ng.org.za; ds GWP (Gerrit) Delport, e-pos gerritdelport@absamail.co.za, sel 082 770 8844.

Vaaldriehoek: Ds JD (Johan) Scott, Posbus 263171, Drie Riviere 1935, tel 016 423 1448, sel 082 809 1801, e-pos johlize@telkomsa.net; mnr R (Renier) Feldtmann, sel 082 902 3912, e-pos renierf@telkomsa.net

Potch-KOSH streek: Dr JA (Andries) Kritzinger, Posbus 85, Orkney 2620, tel 018 473 0138, faks 018 473 0071, e-pos dreas@mweb.co.za; prof JP (Johan) van Brakel, Van Graanstraat 20, Potchefstroom 2531, tel 018 294 7779, e-pos johannesvb@ absamail.co.za, sel 082 805 0266.


Strategiese Komitee

(Deel van die volle SBK)

Die Dagbestuur SBK plus:

Voorsitter: Diens van Barmhartigheid: Ds CD (Coenraad) Smit, Posbus 29, Skeerpoort 0232, sel 083 298 1398, e-pos cds@lantic.net

Voorsitter: Leer en Aktuele Sake: Dr JA (Andries) Kritzinger, Posbus 85, Orkney 2620, tel 018 473 0138, e-pos dreas@mweb.co.za

Voorsitter: Vrouelidmate: Mev ME (Marié) Jansen van Rensburg, Posbus 44, Arconpark 1937, tel 016 428 2086, faks 086 691 5154, e-pos ats.mejvr@gmail.com sel 083 778 3160.

Voorsitter: Gemeente- en Predikantebediening: Dr TW (Theo) Marais, Liebenbergweg 11, Constantiakloof, Posbus 5008, Weltevredenpark 1715, tel 011 679 3655, sel 082 570 0769, e-pos theo@constantiakruin.co.za

Voorsitter: Sending: Dr MJG (Grant) du Plessis, Danie Smutslaan 15, Lichtenburg, 2740, Posbus 10033, Lichtenburg, 2740, tel/faks 018 632 3751, sel 082 614 8263, e-pos mjgduplessis@gmail.com

Voorsitter: Jeugkommissie: Dr JA (Jan) de Man, tel 016 932 3218/20 (k), tel 016 932 1415, faks 016 982 1826, sel 082 784 2350, e-pos jdeman@yebo.co.za

Voorsitter: Regskommissie: Ds DW (Danie) Krüger, E G Jansenstraaat 52 Kookrus, Meyerton, Posbus 481, Rothdene 1964, tel 016 363 0688 , faks 086 578 1734, sel 079 667 1224, e-pos dwkruger@lantic.net

Voorsitter: Fondse: Ds JPA (Johan) Brink, Kraalkopstraat 90, Posbus 186, Fochville 2515, tel 018 771 2566, 018 771 5422, e-pos jpabrink@lantic.net, sel 083 459 5214.

PSD Diens van Barmhartigheid: Ds AJ (Anton) Mocke, Posbus 1570, Potchefstroom 2520, tel 018 297 3928/9, faks 018 293 1027, e-pos ngwbestdir@mweb.co.za

PSD Sending: Ds JvW (Japie) du Plessis, Posbus 161, Delareyville 2770, tel/faks 053 948 1206, sel 084 505 5744.

Verteenwoordigers Sinodale kantore: Mev CJ (Classina) Cornelius, Posbus 32034, Totiusdal 0134, tel 012 331 7608/9, e-pos classina@ngk-wtvl.org.za, faks 012 331 7605; mev Hermien Bezuidenhout, Posbus 4371, Helikonpark 1771, tel 011 412 3441, faks 011 692 3893, sel 073 154 8718, e-pos volbring@mweb.co.za; mev Petro de Beer, Posbus 19931, Noordbrug 2522, tel 018 297 7401, e-pos ngjeug@ mweb.co.za, faks 018 297 7402; ds N (Noël) Schreuder, sel 082 899 8400, e-pos ds.noel@mweb.co.za


Terug na bo


2 SINODALE VERTEENWOORDIGERS VAN DIE SINODE VAN WES-TRANSVAAL


2.1 Algemene Sinode Moderamen: primarius: vakant, sekundi in volgorde: di NWJ van Rensburg, JNJ van Rensburg

2.2 Taakspan Kerkhereniging: Ds NWJ van Rensburg.

2.3 Taakspan ADGO: Ampshalwe ds NWJ van Rensburg, primariuslid - Dr JA de Man

2.4 Teologiese Fakulteite

2.4.1 Pretoria

Kuratorium – Dr JA Kritzinger, ds NWJ van Rensburg, dr JHG Gous

Twee lede met oog op kerkeie been – Ds AP Burger, Ds F Boll

Eksamenkommissie - Drr JA Kritzinger (Dogmatiek), ZB Loots (Nuwe Testament), MJG du Plessis (Sending), JHG Gous (Praktiese Teologie), ds F Boll (Ou Testament)

2.4.2 Stellenbosch

Eksamenkommissie en Kuratorium – Ds NWJ van Rensburg, sek ds TF Theron.

2.4.3 Bloemfontein

Eksamenkommissie, Kuratorium en Kieskollege – Ds NWJ van Rensburg, sekundus ds JJ Wessels.

2.5 Bybelgenootskap

(Gauteng-streek): Ds JD Scott, ds G Jansen van Rens­burg; lekeverteenwoordigers: mev Elize Scott, mev ME Jansen van Rensburg

(Noordwes-streek): Ds AP Burger, lekeverteenwoordigers: Mnr M Haarde, SKV mev Sarie Janse van Rensburg

2.6 Afrikaanse Nasionale Kultuurraad en FAK: Ds SJ Cloete.

2.7 Transoranje-Instituut: Ds AJ (Anton) Mocke.

2.8 IKOO: Ds JPA Brink

2.9 ABID – Taakspan ABID: Ds M (Marius) J de Beer.


Terug na bo


3 DIENS VAN BARMHARTIGHEID


Werksaamhede:

Die Sinodale Kommissie vir die Diens van Barmhartigheid (SKDB) doen die welsynswerk van die Sinode van Wes-Transvaal. Die SKDB werk deur NG Welsyn Noordwes, die sinode se geregistreerde welsynsorganisasie en Organisasie sonder Winsoogmerk. Hoofkantoor van die SKDB en NG Welsyn: Peter Mokabalaan 104, Posbus 1570, Potchefstroom 2520, tel 018 297 3928/9/30, faks 018 293 1027, e-pos bestuur@ngwelsyn.co.za en info@ngwelsyn.co.za. Webblad: www.ngwelsyn.co.za.


Visie:

Die optimale maatskaplike funksionering van die individu, familie en gemeenskap tot eer van God.


Missie:

NG Welsyn is daartoe verbind om ’n omvattende professionele maatskaplike welsynsdiens te lewer.


Leierskap:

Die vyf lede van die SKDB vorm ook die ledevergadering en die Direksie van NG Welsyn. Die lede van die SKDB en Direksie van NG Welsyn bestaan uit die volgende persone:

Voorsitter: Ds Coenraad Smit (Skeerpoort)

Wes-Rand: Ds Andries van Rooyen

Potch-KOSH: Ds Fanie du Plooy

Vaalstreek: Ds G (Bok) Jansen van Rensburg

Platteland: Ds Ben Botha

Ampshalwe: Predikant in Sinodale Diens / Besturende Direkteur: Ds Anton Mocke

Benoemde lede:

Predikant Sinodale Bedieninge: Ds Nico van Rensburg

Regsadviseur: Adv Johan Pretorius

Finansiële Adviseur: Prof Anton du Toit


Bestuur en dienste van NG Welsyn:

Die bestuur van NG Welsyn is gesentraliseer in die een maatskappy, NG Welsyn Noordwes. Die dienste word gedesentraliseerd aangebied. Die werk kan in drie kategorieë verdeel word: (i) Die kerk se diens aan kinders en gesinne, wat die dienste van twee Kinder- em Jeugsorgsentrums huise, ’n 2 gemeenskapsorgsentrums en 17 gesinsorgkantore behels. (ii) Die kerk se diens aan ouer persone, wat die dienste van agt tehuise vir bejaardes behels. (iii) Die kerk se diens aan die breër gemeenskap, wat die dienste van gemeenskapswerk en ontwikkelingsprojekte behels.


Hoofkantoor van die SKDB/NG Welsyn:

Bestuurder Finansies: Mnr Anderton Smith, Posbus 1570, Potchefstroom 2520, tel 018 297 3928, faks 018 293 1027, e-pos anderton@ngwelsyn.co.za

Bestuurder Welsynsdienste: NG Welsyn Noordwes en Streeksbestuurder Gesinsorg Wes-Rand, Mev Shirley Theron, Posbus 2096, Wilropark 1731, tel 011 764 4031, faks 086 542 6260, e-pos: smtheron@ngwelsyn.co.za

Streeksbestuurder Gesinsorg Noordwes: Mej Miranda Visagie, Posbus 1037, Klerksdorp 2570, tel 018 462 6028, e-pos miranda@ngwelsyn.co.za, faks 018 464 1214.

Bestuurder Gemeenskapswerk en Streeksbestuurder Gesinsorg Vaalstreek: Mev Heleen Scholtz, Posbus 1570, Potchefstroom 2520, sel 082 451 7684, faks 018 293 1027 of 086 624 1320, e-pos heleen@ngwelsyn.co.za

Supervisor: Bejaardesorgdienste: Mev Elmarie Rossouw, Pinestraat 7 Breaunanda, Krugersdorp, 1739, tel/faks 011 955 2649, sel 083 635 2877, e-pos ngwbejaardes@gmail.com

Bestuurder Kommunikasie: Mev Anette Degenaar, Posbus 1570, Potchefstroom 2520, tel 018 297 3928, faks 018 293 1027, e-pos info@ngwelsyn.co.za


3.1 NOORDWES


3.1.1 Fasiliteite

Tehuise vir Bejaardes

Supervisor: Bejaardesorgdienste: Mev Elmarie Rossouw, Pinestraat 7 Breaunanda, Krugersdorp, 1739, tel/faks 011 955 2649, sel 083 635 2877, e-pos ngwbejaardes@gmail.com


Bloemhof: Japie Kritzinger Tehuis vir Bejaardes en Aftree-oord, Malherbestraat 20, Bloemhof 2660, tel 053 433 1403, e-pos japiektvb@iafrica.com, faks 053 433 0044.

Klerksdorp: Klerksdorp Tehuis vir Bejaardes en Schoonspruit Aftree-oord, Rosinstraat 6, Freemanville, Klerksdorp 2571, tel 018 462 5638/464 1822, faks 018 464 2756, e-pos klerksdtvb@ mweb.co.za

Koster: Koster Tehuis vir Bejaardes en Aftree-oord, Malanstraat 51, Posbus 127, Koster 2825, tel/faks 014 543 2052/3, e-pos kostertvb@telkomsa.net

Schweizer-Reneke: Silwerjare Tehuis vir Bejaardes en Aftree-oord, Marksonstraat 16, Posbus 163, Schweizer-Reneke 2780, tel/faks 053 963 1330, e-pos silwerjare@mweb.co.za

Wolmaransstad: Wolmaransstad Tehuis vir Bejaardes, Kockstraat 58, Posbus 417, Wolmaransstad 2630, tel 018 596 1159, e-pos wolmarans@telkomsa.net, faks 018 596 2939.


Kinder- en Jeugsorgsentrum

Potchefstroom: Abraham Kriel Kinder- en Jeugsorgsentrum, Kruis­straat, Posbus 1477, Potchefstroom 2520, tel 018 294 5380/294 5347/8, e-pos akkh@iafrica.com, faks 018 294 5384.


3.1.2 Algemene Maatskaplike Werk

Streeksbestuurder Gesinsorg Noordwes: Mej M Visagie, Posbus 1037, Klerksdorp 2570, tel 018 462 6028, e-pos: m.visagie@mweb, faks 018 464 1214.


Takke

Bloemhof: NG Welsyn Bloemhof, Hoopstraat 54, Posbus 136, Bloemhof 2660, tel/faks 053 433 1353, e-pos ngwbloemhof@telkomsa.net

Fochville: Fochville Maatskaplike Dienste, Russelgebou (1ste vloer), H/v Park & Presidentstrate, Posbus 81, Fochville 2515, tel 018 771 2871, faks 018 788 9853, e-pos fochvillemd@telkomsa.net

Klerksdorp: NG Welsyn Klerksdorp, Halgrynstraat 5, Posbus 1037, Klerksdorp 2570, tel 018 462 9887/8, faks 018 464 1214, e-pos ngwklerksdorp@absamail.co.za

Lichtenburg: NG Welsyn Lichtenburg, Marmellgebou, Scholtzstraat 32, Posbus 586, Lichtenburg 2740, tel 018 632 4347, e-pos ngwlichtenburg@absamail.co.za faks 018 632 6848.

Potchefstroom: NG Welsyn Potchefstroom, Maherrystraat 28, Posbus 470, Potchefstroom 2520, tel 018 297 7347/8, e-pos ngwpotch@mweb.co.za, faks 018 297 7348.

Schweizer-Reyneke: NG Welsyn Schweizer-Reneke, Schweizerstraat 21, Posbus 567, Schweizer-Reneke 2780, e-pos ngwsreneke@mweb.co.za, tel/faks 053 963 1156.

Wolmaransstad: Verwes Maatskaplike Dienste, Broadbentstraat 37, Posbus 75, Wolmaransstad 6630, tel 018 596 1318, e-pos verwesmd@telkomsa.net, faks 018 596 2009.

Zeerust: NG Welsyn Zeerust, Kerkstraat 23C, Posbus 353, Zeerust 2865, tel 018 642 1312, faks 018 642 1312, e-pos ngwzeerust@absamail.co.za

Satellietkantoor: NG Welsyn Koster, Malanstraat 51, Posbus 127, Koster 2825, tel/faks 014 543 4035, e-pos ngwkoster@absamail.co.za


3.2 GAUTENG


3.2.1 Fasiliteite

Tehuise vir Bejaardes


Supervisor: Bejaardesorgdienste: Mev Elmarie Rossouw, Pinestraat 7 Breaunanda, Krugersdorp, 1739, tel/faks 011 955 2649, sel 083 635 2877, e-pos ngwbejaardes@gmail.com


Krugersdorp: Luipaardsvlei Tehuis vir Bejaardes en Aftree-oord, H/v Hompesstraat en Chamdorweg, Lewisham, Krugersdorp, Posbus 4043, Luipaardsvlei 1743, tel 011 955 2108/9, faks 011 955 3657, e-pos luiptvb@mweb.co.za

Meyerton: Huis Meyerton en Aftree-oord, Shippardstraat 32, Posbus 403, Meyerton 1960, tel 016 362 0045, faks 016 362 4704, e-pos huism@mweb.co.za

Vanderbijlpark: Jeugland Tehuis vir Bejaardes, Jeugland Aftree-oord en Kiewietsnes Aftree-oord, Conan Doylestraat 10, Posbus 59, Vanderbijlpark 1900, tel 016 933 3995/933 0323, faks 016 933 3995, e-pos jeugland@iburst.co.za


Kinder- en Jeugsorgsentrum

Vereeniging: Catherine Robson Kinder- en Jeugsorgsentrum, Joubertstraat 1, Posbus 496, Vereeniging 1930, tel 016 455 1733, e-pos catherinerobson@absamail.co.za, faks 016 455 1793.

Roodepoort: Gembou Aksie-Gemeenskapsorgsentrum, Corlettlaan 687, Witpoortjie 1724, Posbus 395, Roodepoort 1725, e-pos gemwerk@mweb.co.za, tel 083 268 3660.


3.2.2 Algemene Maatskaplike Werk

Gauteng: Wes-Rand: Streeksbestuurder Gesinsorg: Mev Shirley Theron, Posbus 2096, Wilropark 1731, tel 011 764 4031, e-pos smtheron@ngwelsyn.co.za, faks 086 542 6260.


Gauteng: Vaalstreek: Streeksbestuurder Gesinsorg: Mev Heleen Scholtz, Posbus 1570, Potchefstroom 2520, sel 082 451 7684, e-pos heleen@ngwelsyn.co.za, faks 086 624 1320.


Takke

Carletonville: NG Welsyn Carletonville, Northview-woonstel 23, Kaolinstraat, Posbus 295, Carletonville 2500, tel 018 787 4038/9, faks 018 787 3653, e-pos ngwcarletonville@telkomsa.net

Krugersdorp: NG Welsyn Krugersdorp, H/v Omega- en Kommissarisstraat, Posbus 603, Krugersdorp 1740, tel 011 660 3183/4, faks 011 660 5639, e-pos ngw. krugersdorp@nashuaisp.co.za

Meyerton: NG Welsyn Meyerton, NG Kerkgebou, Lochstraat, Posbus 115, Meyerton 1960, tel 016 362 0864, e-pos ngwmeyerton@mweb.co.za, faks 016 362 2315.

Randfontein: NG Welsyn Randfontein, H/v Stegman- en Buitenstraat, Randpoort 1760, Posbus 3664, Randpoort 1763, tel 011 412 1035, faks 011 412 3197, e-pos ngwrandf@mweb.co.za

Roodepoort: NG Welsyn Roodepoort, Curriestraat 18, Posbus 395, Roodepoort 1725, tel 011 763 5644/5, faks 011 766 3660, e-pos ngwroodepoort@telkomsa.net

Vanderbijlpark: NG Welsyn Vanderbijlpark, H/v JJ Smith- en FW Reitzstraat (Kerkgebou), Posbus 282, Vanderbijlpark 1900, tel 016 981 1044, faks 016 981 1046, e-pos ngwelsyn@execnet.co.za

Vereeniging: NG Welsyn Vereeniging, NG Kerkgebou, Hofmeyerstraat, Vereeniging, Posbus 272, Vereeniging 1930, tel 016 421 4044/5, sel 083 635 2877, faks 016 421 1262, e-pos ngwvereeniging@absamail.co.za


Gemeenskapswerk:

Emanang Nokeng Wes-Rand: H/v Corlettlaan en Jan van Rooyenstraat, Posbus 3002, Witbeeck 1729, sel 083 268 3660, e-pos e-pos gemwerk@mweb.co.za


Terug na bo


4 GEMEENTE- EN PREDIKANTEBEDIENING


Die kommissie sien sy taak as volg:

Die kommissie rig hom deur middel van gemeente­bediening tot die lidmate ten einde die gemeente op te bou tot vervulling van sy dienswerk.

Die kommissie rig hom deur gespesialiseerde gemeentebediening tot kerkvreemdes wat formeel nog lidmate is ten einde hulle daadwerklik te bereik en hulle tot gemeenskap met Christus te bring.

Die kommissie neem verantwoordelikheid vir predikantebegeleiding asook gemeentekonsultasie.

Die kommissie is verantwoordelik vir pastorale versorging van die predikante in die sinodale gebied.

Die kommissie is in noue samewerking met Exelsus betrokke by voortgesette opleiding.

Die kommissie neem die verantwoordelikheid vir die skep van ’n netwerk van kundiges wat predikante op alle terreine van hulle professionele en persoonlike lewens kan bystaan.

Die kommissie gee leiding aan gemeentes rondom die erediens as ontmoetingsgeleentheid tussen God en sy gemeente.


Leierskap

Leier: Dr TW (Theo) Marais, Posbus 5008, Weltevredenpark 1715, tel 011 679 3655, faks 011 475 5467, e-pos theomngk@iafrica.com

Sekretaresse (voltyds): Mev P de Beer, Posadres: Posbus 19931, Noordbrug 2522, tel 018 297 7401, faks 018 297 7402, e-pos ngjeug@ngk-wtvl.org.za

Erediens: Ds TF Theron.


Kommissielede:

Vaaldriehoek: Dr André Schmidt, Danie Theronstraat 17, SE 6, Vanderbijlpark 1911, tel 016 932 5150, sel 083 417 8924, e-pos aschmidt@vodamail.co.za – Ds JJ Redelinghuys, Posbus 1187, Vereeniging 1930, tel 016 428 2802, sel 082 636 7922, e-pos redjj@lantic.net

Platteland: Ds Theuns Steyn, Posbus 4, Amalia 2786, tel/faks 053 964 0603, sel 082 466 8176, e-pos t.steyn10@absamail.co.za – Ds BJ de Klerk, Posbus 10033, Lichtenburg 2740, tel 018 632 3751, sel 082 573 9292, e-pos bdek@xsinet.co.za

Wesrand: Dr Henk Gous, Posbus 842, Florida Hills 1716, tel 011 477 7198, faks 011 673 8813, sel 083 267 0108, e-pos henkgous@mweb.co.za – Ds Gerhard vd Merwe, Posbus 3066, Kenmare, sel 084 440 7142

Potch/Kosh: Ds Karel vd Westhuizen, Posbus 20087, Noordbrug 2522, tel 018 299 2592, sel 082 444 0819 – Ds Johan Raubenheimer, Posbus 19946, Noordbrug 2522, tel 018 294 6062, sel 082 377 8539, e-pos johan@ngnoord.org.za


Terug na bo


5 JEUG


Jesus, sodat hulle as kinders van die Here, alle uitdagings van die lewe kan aanpak.


Dagbestuur:

Leier: Ds J Gerber, tel 018 468 7899, sel082 414 5598, e-pos johange@lantic.net

Sekretaresse (voltyds): Petro de Beer, Posbus 19931, Noordbrug 2522, tel 018 297 7401, faks 018 297 7402, e-pos ngjeug@ngk-wtvl.org.za


Streekverteenwoordigers

Streek

Potch/KOSH: Ds Johan Gerber tel 018 468 8525, sel 082 414 5598, e-pos johange@lantic.net – Ds Frans Burger, sel 079 524 3864, e-pos 155695@nwu.ac.za

Platteland: Ds L Venter, tel 018 571 0099, sel 083 566 4887, e-pos dshlv@lantic.net

Vaaldriehoek: Ds Johan Burger, sel 073 182 2077, e-pos ngmtonoos@absamail.co.za

Wesrand: Ds Henk Theart, tel 011 477 2390, sel 083 449 5510, e-pos henkt@quellerina.co.za – Ds Jaco Schoeman, tel 011 679 1800, sel 082 411 4080, e-pos jaco@constantiakruin.co.za


Taakgroepe

Kategese: Ds Johan Gerber

IKOO: Ds Johan Brink

Kinderbediening: Vakant

Tienerbediening: Ds Jaco Schoeman

Studentebediening: Ds Frans Burger

Kampbediening: Ds Henk Theart

Skolliekampe: Ds Johan Burger


Terug na bo


6 LEER EN AKTUELE SAKE


Visie: SKLAS (W-Tvl) stel hom ten doel om:

(i) gelowiges binne plaaslike geloofsgemeenskappe, as lede van die geloofsfamilie in Wes-Transvaal, met inligting en verstaanshulp te bedien in die proses van geloofsverantwoording en morele oordeelsvorming,

(ii) met die oog op ons onderlinge opbou en toerus­ting, mee te werk aan die vestiging en uitbou van ’n gesprekskultuur, ten einde ons roeping om ’n heilsame verskil te maak, saam met alle ander gelowiges geloofwaardig en met integriteit uit te leef.


Dagbestuur:

Sameroeper: Dr Andries Kritzinger, tel 018 473 0138, e-pos dreas@mweb.co.za

Skriba: Dr Fanie Bergh, tel 018 294 3578, sel 082 855 0405.

Voltydse Sekretaresse: Petro de Beer, tel 018 297 7401, faks 018 297 7402, e-pos ngjeug@ngk-wtvl.org.za


Streekverteenwoordigers:

Potch-KOSH: Dr Fanie Bergh, tel 018 294 3578, sel 082 855 0405.

Plattelandsteek: vakant

Vaaldriehoekstreek: Dr Sarel Marais, tel 016 429 2309, sel 082 580 1848, e-pos sjlmarais@absamail.co.za

Wesrandstreek: Ds Johan Stander, tel 011 665 5571, sel 083 286 6188, e-pos jcsno9@hotmail.com


Terug na bo


7 SENDING


Werksaamhede:

Plaaslike Sendingwerk: In elke gemeente word daar sendingwerk gedoen. ’n Aantal sendelinge, leraars en evangeliste is hiervoor verantwoordelik. ’n Groot getal lidmate van die NG Kerk doen sendingwerk. ’n Metode wat in hierdie sinodale gebied werk, is kiosks waar Bybels en Christelike leesstof beskikbaar gestel word. Die kiosks word gewoonlik opgerig waar ’n groot toeloop van mense is. By een kiosk is ’n spreekkamer.

Die sinode dra finansieel by tot die werksaamhede van: Indiërsending, studiefondse, Bybelverspreiding Botswana, Boesmansending van die VGK in Botswana.

Binne die sinodale gebied: Die sinode ondersteun die volgende werksaamhede binne die sinodale gebied finansieel met subsidies:

Vir jeugwerk en evangelisasie van die VGK, Sinode Suid-Transvaal.

Die ringe wat onder die trekarbeiders werk.

Arbeid onder Indiërs.

Tswana-sending: Wat veral onder die Tswana’s arbei in die voormalige Bophutatswana.

Die sinode doen ook mee aan sendingwerk in die volgende gebiede: Swaziland, Mosambiek, Namibië (Boesmansending).

Wêreldsending

Die sinode het in 1980 met werk in die noorde van Sri Lanka by Jaffna begin.

Die sinode neem ook sedert 1980 Bybels in Rooi China in. Die sinode beoog om een miljoen Bybels in Rooi China te versprei.

Twee Bybelkor-kursusse (New Life for you, en Two Weeks in The School of Prayer) is reeds in Sri Lanka uitgegee. ’n Bybelkor-kursus in die Tamiltaal bestaan.

Die sinode werk ook in die suide van Indië by Madras. Daar word grootskaals gebruik gemaak van Bybelkor-kursusse.


Dagbestuur:

Voorsitter: Dr MJG (Grant) du Plessis, Posbus 443, Schweizer-Reneke 2780, tel/faks 053 965 0683, sel 083 709 7344, e-pos mjgduplessis@gmail.com

PSD: Ds JvW (Japie) du Plessis, Posbus 161, Delareyville 2770, tel/faks 053 948 1206, sel 084 505 5744.


Streekverteenwoordigers:

Wesrandstreek: Ds Anton Mieny

Vaaldriehoek: Ds Cobus Niemandt

Platteland: Ds Flip Fourie

Potch-KOSH: Ds Düring Cornelius


Terug na bo


8 VROUELIDMATE


Werksaamhede

Die Sinodale Kommissie vir Vrouelidmate gee leiding en inligting aan rings- en gemeentelike kommissies vir Vrouelidmate.

Die Sinodale Kommissie vir Vrouelidmate reël sinodale saamtrekke.


Leierskap

Voorsitter: Mev Elize Scott (Drie Riviere), Posbus 263171, Drie Riviere 1935, tel/faks 016 423 1448, e-pos johlize@telkomsa.net

Ondervoorsitter: Vakant

Sekretaresse: Mev Ina van Rensburg (Helikonpark), Posbus 982, Randfontein 1760, tel 011 412 3210 (h), faks 011 692 3893, e-pos I.vanRensburg@gauteng.gov.za

Tesouriere: Mev Sarie Jansen van Rensburg, Johannes Dreyerstraat 19, Potchefstroom 2531, tel 018 294 4905 (h), faks 018 297 7402, e-pos kampuskliniek@cks.co.za

Addisionele Lid: Mev Rina van der Merwe (Biesiesvlei), tel 018 653 0004, faks 086 524 6655,

Verdere streekverteenwoordiging:

Platteland: Rina van der Merwe, Riana van der Westhuizen

Wesrand: Ina van Rensburg

Potch-KOSH: Corné Gerber, Sarie van Ren­­­­sburg

Vaaldriehoek: Elize Scott


Terug na bo


9 FONDSE


Leierskap:

Leier: Ds Johan Brink, Kraalkopstraat 90, Posbus 186, Fochville 2515, tel 018 771 2566, 018 771 5422, sel 083 459 5214, e-pos jpabrink@lantic.net

Potch/KOSH streek: Di Alewyn Burger (P); Johan Orsmond (S1); Kaizer Cornelius (S2)

Plattelandstreek: Di HJ (Johan) Ekkerd (P); BC (Ben) Botha (S)

Wesrandstreek: Di Neels Kloppers (P); Pieter Grobler (S)

Vaaldriehoekstreek: Di Deon Senekal (P); Bouwer Serfontein (S1); Neels de Jager (S2)


Terug na bo


10 REGSKOMMISSIE


Leier: Ds DW (Danie) Krüger, Aktuarius ,E G Jansenstraaat 52 Kookrus, Meyerton, Posbus 481, Rothdene 1964, tel 016 363 0688, faks 086 578 1734, sel 079 667 1224, e-pos dwkruger@lantic.net

Vaaldriehoek Streek: Ds Jollie Theron (skriba)

Wesrandstreek: Mev Heidi Kitt

Potch-Kosh Streek: Ds Johan Orsmond

Platteland Streek: Ds Attie Bezuidenhout

Gekoöpteerde lede: Di Japie du Plessis, Jurie Wessels, Fanus Hansen

Regsadviseur: Mnr Herman van Wyk


Terug na bo

Sinodale kommissies

1.    Sinodale Bestuurskommissie

2.    Sinodale verteenwoordigers

3.    Diens van Barmhartigheid - NG Welsyn

4.    Gemeente- en Predikantebediening

5.    Jeug

6.    Leer en Aktuele Sake

7.    Sending

8.    Vrouelidmate

9.    Fondse

10.  Regte



Terug na sinodale werk