Kontak webmeester           © 2012 NGK Sinode Wes-Transvaal            Datum opgedateer: 23 Januarie 2012          

TUISBLAD. WIE IS ONS. SINODALE WERK. GEMEENTES. AMPTELIK. NUUS. HELPMEKAAR.

Welkom by die Sinode van Wes-Transvaal


VISIE: God se gemeentes in Wes-Transvaal gee om vir mekaar en die wêreld.


Toe die Voortrekkers by die Vaalrivier gekom het, was daar ‘n kennisgewingbord: “Die wat glo in ‘n mooier môre, trek oor!” Pas daarna het die wat oorgetrek het, in 1842 ‘n gemeente van die NG Kerk in Potchefstroom gestig. Hieruit het die familie van die Wes-Transvaalse Sinode gegroei – ‘n hegte familie wat vir mekaar en die wêreld om hulle omgee. ‘n Familie wat oor die jare telkens nuwe, eietydse gestaltes aangeneem het. ‘n Familie waaraan hierdie 21ste eeuse webwerf u wil voorstel.


Die sinode van Wes-Transvaal strek van Nietverdiend en Zeerust in die Noordweste tot by Christiana in die Suidweste, van Roodepoort in die Noordooste tot Vanderbijlpark in die Suidooste. Ter wille van beter bediening is die sinode in vier streke ingedeel, naamlik PotchKosh, Platteland, Vaaldriehoek en die Wesrand. Daar is altesaam 16 ringe in die sinode met 136 gemeentes in totaal, met interessante name soos onder andere Coram Deo, Eerste Vesting, Kerk tussen die Mielielande, PUK-Kandelaar en Veranderde Lewens. Saam vorm ons een groot familie wat iets van God se hart wil weergee in ons omgee vir mekaar en die wêreld. 

Gespreksforum oor alles en nogwat


Knoop hierdie datums

Jongste nuus

19-20 Maart 2012 Predikantekonferensie vir Wes-Transvaal Sinode

17-19 Oktober 2012

Wes-Transvaal Sinodesitting




Lees die jongste WESVONK hier

    vir 2012 is nou beskikbaar is by

   amanda@clf.co.za

Gesels saam met ons oor alles wat saak maak deur jou kommentaar onderaan te voeg. Of as jy self iets vir die geselsforum wil stuur om gesprek te stimuleer, stuur dit dan aan ds.noel@ngk-wtvl.org.za - maar nie langer as 450 woorde nie. Die menings en opinies wat hier gelewer word, is nie noodwendig die standpunt van die NG Kerk of die sinode van Wes-Transvaal nie, maar die persoonlike standpunte en opinies van die skrywers en diegene wat kommentaar lewer.


Lees in die nuutste LIG

Het die Alg Sinode se besluit oor die doop die deur oopgemaak vir herdoop? Klik hier en neem deel.


Hoe gesond is jou jeugbediening?

Klik hier en neem deel.

Gesels saam op ons blogs


Om te besigtig klik hier >

Kerkkalender 2012


  Pastorale brief oor kerkhereniging

   en Belhar

  Wet op toegang tot inligting -

   belangrike waarskuwing

  Chrislam - ‘n nuwe godsdiens

   maak sy verskyning

  Dis nou wat ek kerk noem - ware

   kerkwees in die middestad

Wat is nuut?


Klik hier om NG Welsyn se Nuusflitse Desember 2011 te lees

Ander nuusbriewe

http://www.lig.co.za/lig_nuut/